Description
Nuwe Engine in van Engeland
Cluster wys 70 000km maar is +- 5000km
Leer sit plekke
Leer deur panele
Elektriese vensters
Elektriese spieeltjies
Central locking
Engin is gediens ook
Nuwe radiator
Nuwe waterpype
Nuwe waterpomp
Nuwe olie pomp
Nuwe alternator
Ratkas is gediens nuwe olies
Brieke nuwe pype en pistons op die agterste briek blok
Nuwe ligte voor agter en mis ligte
Nuwe grill
Nuwe badge
Respray
Nuwe platick trimmings reg om
Al die papiere is op datum















Reviews
There are no reviews yet.